Back

ⓘ Geskiedenis (vakgebied)



Geskiedenis (vakgebied)
                                     

ⓘ Geskiedenis (vakgebied)

Hierdie artikel handel oor geskiedenis as ’n vakgebied. Vir die algemene geskiedenis van die wêreld en die mensdom, sien Wêreldgeskiedenis. Vir die volledige geskiedenis van die aarde, sien Geskiedenis van die Aarde. Vir die mens se evolusionêre geskiedenis, sien Menslike evolusie.

Die geskiedenis is n stelselmatige, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee. Gebeure wat plaasgevind het voor die uitvinding van skryf word as voorgeskiedenis beskou. "Geskiedenis" is ’n sambreelterm wat betrekking het op gebeure uit die verlede, sowel as die onthou, ontdekking, versameling, organisasie, voorstelling en vertolking van inligting oor dié gebeure. Historici plaas die verlede in konteks deur die gebruik van historiese bronne soos geskrewe dokumente, mondelinge oorvertellings, ekologiese merkers en materiele voorwerpe soos kuns en artefakte.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →