Back

ⓘ Thompson Boekdrukkery



                                     

ⓘ Thompson Boekdrukkery

Thompson Boekdrukkery is in 2011 gestig met die doel om Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie-boeke vir volwassenes te publiseer en te bevorder. Hulle het verskeie Afrikaanse boeke in gedrukte asook e-boekvorm gepubliseer. Lesers kan boeke vanaf hulle webtuiste aankoop en skrywers kan manuskripte aan hulle voorlê. Hulle bied ook n jaarlikse Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie kortverhaalskryfkompetisie aan.

Op 12 Mei 2016 word op Afrifiksie se Facebookblad aangekondig dat sy bedrywighede in Augustus 2016 gestaak word:

Drie dae later word uitdruklik gestel dat Afrifiksie en Thompsons Boekdrukkery sonder winsbejag was. Die skrywers is aangemoedig om voort te bly skryf en, indien hul werk by die hoofstroomuitgewers verwerp word, van selfpublikasieuitgewers gebruik te maak.

                                     

1. Boeke

Enkele van hul bekende boeke ter illustrasie:

  • Deur na Nebula Nege, 2014 deur François Verster
  • T!Naxu, 2012 deur Gerrit van Dijk
  • Man.of die Monster, 2013 deur Petronel
  • Jou lewe.vir my liefde, 2013 deur Petronel
  • Wanneer die middernagson weer skyn, 2013 deur Petronel
  • Een biljoen jaar NC, 2012 deur Charles F. Stofberg
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →