Back

ⓘ Kritiek bedreigde spesie



Kritiek bedreigde spesie
                                     

ⓘ Kritiek bedreigde spesie

’n Kritiek bedreigde spesie is ’n spesie wat op die IUBN-rooilys, die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van bewaringstatus, aangedui word as hoogs waarskynlik om in die natuur uit te sterf. Daar is tans 2 129 diere en 1 821 plante wat as "Kritiek bedreig" geklassifiseer is, in vergelyking met 1998 se syfers van 854 en 909 onderskeidelik.

Omdat die rooilys nie ’n spesie as "Uitgestorwe" klassifiseer voordat uitgebreide opnames gedoen is nie, kan plante en diere op die lys van kritiek bedreigde spesies reeds uitgestorwe wees. ’n Nuwe kategorie, "Moontlik uitgestorwe", is al voorgestel vir sulke spesies.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →