Back

ⓘ Kwesbare spesie



Kwesbare spesie
                                     

ⓘ Kwesbare spesie

’n Kwesbare spesie is ’n spesie wat op die IUBN-rooilys, die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van bewaringstatus, aangedui word as waarskynlik om uit te sterf tensy die omstandighede verbeter wat sy voortbestaan en voortplanting bedreig. Daar is tans 4 728 diere en 4 914 plante wat as "Kwesbaar" geklassifiseer is, in vergelyking met 1998 se syfers van 2 815 en 3 222 onderskeidelik.

Kwesbaarheid word gewoonlik veroorsaak deur die verlies of vernietiging van die spesie se habitat. So ’n spesie is nie bedreig of kritiek bedreig nie, maar uitwissing staar dit op medium termyn in die gesig.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →