Back

ⓘ Sheridan Le Fanu



Sheridan Le Fanu
                                     

ⓘ Sheridan Le Fanu

Joseph Thomas Sheridan Le Fanu was n Ierse joernalis en skrywer wat hom op Gotiese en bonatuurlike fiksie toegespits het.

Le Fanu, wat reeds in sy jeug onder die indruk van bygelowe in landelike Ierland gestaan het, word as die leidende 19de eeuse outeur van spookverhale beskou en het n beslissende rol by die ontwikkeling van dié literêre genre in die Victoriaanse tydperk gespeel. Van sy bekendste werke sluit Uncle Silas, Carmilla en The House by the Churchyard in. Carmilla, n vampier-novelle, het moontlik groot invloed op Bram Stoker, die skrywer van Dracula, uitgeoefen.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →