Back

ⓘ Naledi Pandor



Naledi Pandor
                                     

ⓘ Naledi Pandor

Naledi Pandor is n Suid-Afrikaanse politikus. Sy is sedert Mei 2019 die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking. Voor dit was sy die Minister van Wetenskap en Tegnologie en het in 2012-2014 ook Nkosazana Dlamini-Zuma as Minister van Binnelandse Sake opgevolg. Einde Februarie 2018 is sy deur president Cyril Ramaphosa as Minister van Hoer Onderwys en Opleiding benoem.

Sy word in 1994 tot die parlement verkies en in 1999 deur president Thabo Mbeki aangestel as voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies. Van 2004 tot 2009 dien sy as Minister van Onderwys onder leiding van Thabo Mbeki en Kgalema Motlanthe. Gedurende haar ampstermyn word die onderwysstelsel volledig hervorm.

Aan die einde van 2014 is sy, as Minister van Wetenskap en Tegnologie, deur die Demokratiese Alliansie geprys as die kabinetslid in die ANC-regering wat die beste presteer het.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →