Back

ⓘ Hoop



Hoop
                                     

ⓘ Hoop

Hoop is die onsekere verwagting dat n bepaalde gewenste gebeurtenis sal plaasvind. Daar is twee teenoorgesteldes vir hoop: wanhoop, as die kans op die gewenste gebeurtenis skraal lyk, of vrees, as die verwagting n ongewenste gebeurtenis betref. Met valse hoop is die verwagting geheel en al op fantasie gebaseer, of op n gebeurtenis met n weglaatbaar kans om waar te word.

Hoop kan passief soos n wens of aktief wees. In die laaste geval word die kans op die gewenste gebeurtenis deur persoonlike inspanning vergroot. Vergelyk dit byvoorbeeld met n gevangene wat voortdurend aan sy ontsnapping werk. Daarteenoor kan die gevangene passief aanvaar dat hy nooit vry sal kom nie, en maar net wens dat die dag wel sal aanbreek.

Vir Christene is hoop, naas geloof en liefde, een van die drie Christelike deugde.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →