Back

ⓘ Bedreigde spesie



Bedreigde spesie
                                     

ⓘ Bedreigde spesie

’n Bedreigde spesie is ’n organisme wat moontlik kan uitsterf, óf omdat die bevolkingsyfers baie laag is óf omdat ’n verandering in sy habitat ’n bedreiging inhou. In ’n eng sin word die term gebruik vir spesies in die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur se rooilyskategorie "Bedreigde spesies".

Die meer algemene term sluit ook die IUBN-kategoriee Kritiek bedreigde spesies en Byna-bedreigde spesies in. Die unie het aan die hand van waarnemings tot en met 2006 bereken dat 40% van alle organismes op aarde bedreig is. Baie lande het spesiale wette wat sulke spesies beskerm: byvoorbeeld deur die jag van bedreigde diere of die pluk van bedreigde plante te verbied. Sommige wette konsentreer weer op beperkings op nasionale of internasionale handel, die beskerming van die spesie se habitat of die skepping van reservate.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →