Back

ⓘ Departement van Finansies



                                     

ⓘ Departement van Finansies

Die Departement van Finansies is die staatsdepartement wat verantwoordelik is vir die opstel van n land se begroting en die invordering van belasting. Die minister van finansies werk nou saam met ander kabinetslede om te bepaal wat die prioriteite van die regering is, en dus hoeveel geld elke departement en elke projek moet kry om te bestee.

Die department se taak is ook om die ekonomiese groei van die land in ag te neem. Wanneer n land se ekonomie stadig groei, of in resessie is, kan die minister, in oorleg met die res van die kabinet, besluit om staatsbesteding te verhoog. Hierdie soort besluit wat die invloed van staatsbesteding op die ekonomie in ag neem, word fiskale beleid genoem.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →