Back

ⓘ Alles Malan



                                     

ⓘ Alles Malan

Alles Malan is n familiedramatelevisiereeks wat in die Paarl buite Kaapstad afspeel. Die reeks het Dinsdag 9 Julie 2019 op KykNET begin.

Aan die hoof van die familie staan Derik en Brenda Malan. Hulle eersgeborene, Frik, keer na agt jaar in Engeland terug om die familiebesigheid, Malan Vervoer, by sy pa oor te neem. Sy vrou, Tessa, en twee tienerkinders keer saam met hom terug, maar het elkeen n stryd van hul eie.

Alles Malan seisoen 1 was Dinsdaeaande om 20h00 op KykNET uitgesaai.

                                     

1. Rolverdeling

  • Elsabé Daneel as Brenda
  • Helene Truter as Mevrou Goosen
  • Greteli Fincham as Elani
  • Sean-Marco Vorster as Nico
  • Mateo Olivier as Freek
  • Albert Maritz as Derik
  • Ivan Zimmermann as Frik
  • Nadia Valvekens as Tessa
  • Nicole Fortuin as Lee-Anne
  • Brent Vermeulen as Johan
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →