Back

ⓘ Java



Java
                                     

ⓘ Java

Die term Java kan verwys na die volgende:

In geografie:

  • Java eiland, Indonesie, die eiland met die hoogste bevolking in die wêreld
  • Javaans, taal wat gepraat word op die eiland Java
  • Java-eiland, n woonbuurt in Amsterdam, Nederland.
  • Java, New York, n dorp in Wyoming County, New York in die VSA
  • Java-koffie, n tipe koffieplant met sy oorsprong op die eiland Java, of ook n slang -woord vir koffie
  • Java, Georgie, n dorp in Georgie
  • Java, Virginie, n dorp in Pittsilvanie, Virginie, VSA; met poskode 24565
  • Java, Alabama, n nie-geïnkorporeerde gemeenskap in Coffee County, Alabama, VSA
  • Java, Suid-Dakota, n dorp in Walworth County, VSA; met poskode 57452

In rekenaarwetenskap:

  • Java Platform, Micro Edition
  • Java Platform, Standard Edition
  • Java platform
  • Java Sun, tegnologie wat ontwikkel is deur Sun Microsystems, wat insluit
  • Java Platform, Enterprise Edition
  • Java programmeertaal, n objekgeorienteerde, hoe-vlak-programmeertaal
  • Java virtuele masjien, die Java virtuele masjien wat Java bit-kode uitvoer
  • JavaScript, n ander programmeertaal

Java kan ook beteken:

  • Java Man, een van die eerste voorbeelde van Homo Erectus wat ontdek is
  • Java bordspel, n bordspel gebaseer op die eiland Java
  • HMS Java, drie skepe van die Britse Vloot
  • Java cachaça, n tipe cachaça
  • Java orkes, n Franse musiekgroep
  • Java dans, n Paryse Bal-musette dans
  • "Java", n lied deur Allen Toussaint. n Gewilde weergawe is ook opgeneem deur Al Hirt, wat later gebruik is in The Muppet Show
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →