Back

ⓘ Mammaliaformes



Mammaliaformes
                                     

ⓘ Mammaliaformes

Die Mammaliaformes is n klade wat alle regte soogdiere en hulle naaste verwantes omvat.

Die oudste Haramiyida stam uit die Laat Trias: Thomasia en Haramiyavia. Mammaliaformess is bekend uit die Trias, die Jura en die vroee Kryt en hulle het in n taamlik groot verskeidenheid voorgekom. Van die Haramiyida het in bome geleef en sommige het selfs soos die vlieende lemurs kon sweef. Van die Docodonta het soos otters in die water geswem. Haramiyida en Docodonta het al n vag besit. Een van die anatomiese verskille is die struktuur van die middeloor, wat by regte soogdiere drie gehoorbeentjies het. Twee daarvan het uit bene van die Cynodonta-voorouers se onderkaak ontstaan. By Hadrocodium is hierdie transformasie amper kompleet. Morganucodon het nog n dubbel kaakgewrig: een tussen os squamosum en dentarium een tussen os articulare en os quadratum. In later soogdiere het die articulare en quadratum deel van die midde-oor geword.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →