Back

ⓘ Deïsme



                                     

ⓘ Deïsme

Deïsme verwys na die geloof in n godheid wat betrokke was by die skepping van die wêreld, maar sedertdien nie meer daarby betrokke is nie. Dit gaan gewoonlik gepaard met die verwerping van enige vorm van die bonatuurlike, en kan beskou word as n naturalistiese godsdiens. Dit was n siening van die vryedenkers wat veral na vore gekom het tydens die Verligting tussen die 17e en 18e eeu, en is gekenmerk deur rasionalisme. Vir hulle is die natuurlike rede die basis op grond waarvan morele besluite geneem word.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →