Back

ⓘ Departement van Kuns en Kultuur



                                     

ⓘ Departement van Kuns en Kultuur

Die Departement van Kuns en Kultuur is een van die departemente van die Suid-Afrikaanse regering. Dit bevorder, ondersteun, ontwikkel en beskerm kunste, kultuur en erfenis van Suid-Afrika. Die erfenisterreine, museums en monumente van die land word ook deur hierdie departement bestuur. Die politieke hoof van die departement is die Minister van Kuns en Kultuur; sedert 2014 is dit Nathi Mthethwa.

In die nasionale begroting van 2010 het die departement het n toewysing van 2.406.7 miljoen rand gekry en het 461 werknemers gehad.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →