Back

ⓘ Blade Nzimande



Blade Nzimande
                                     

ⓘ Blade Nzimande

Bonginkosi Emmanuel "Blade" Nzimande is n Suid-Afrikaanse politikus wat tussen Mei 2009 en Oktober 2017 as Minister van Hoer Onderwys en Opleiding, en weer sedert 30 Mei 2019 as Minister van Hoer Onderwys, Wetenskap en Tegnologie dien. Einde Februarie 2018 is hy deur president Cyril Ramaphosa as Minister van Vervoer benoem. Na Malusi Gigaba se bedanking, het hy ook vir 10 dae as waarnemende Minister van Binnelandse Sake gedien.

Hy dien as uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party SAKP en besit n doktorsgraad in filosofie met spesialisering in sosiologie. By die COSATU-konferensie in Junie 2011 het Nzimande hom sterk uitgespreek teen voorstelle oor nasionalisering, deur te beweer dat dit nie noodwendig progressief is nie en afhang van watter klasbelange bevorder sal word.

Nzimande is die skrywer van die boek Children of Wars: The impact of violence on schooling in Natal.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →